Add to Wish List

Dagboek Van N Wimpy Kid : Die Laaste Strooi

Rating:
0 % of 100
Kom Ons Wees Eerlik: Greg Heffley Gaan Nooit Van Sy Wimpgewoontes Ontslae Raak Nie. Iemand Moet Dit Nog Net Aan Greg Se Pa Verduidelik. Jy Sien, Frank Heffley Dink Hy Kan Sy Seun So Ver Kry Om Sy Spiere Te Bult En Hy Laat Greg Deelneem Aan Georganiseerde Sport En Ander “Manlike” Aktiwiteite. Natuurlik Kan Greg Maklik Koes Vir Sy Pa Se Pogings Om Hom Te Verander. Maar As Greg Se Pa Dreig Om Hom Na ’N Militêre Akademie Te Stuur, Besef Greg Hy Sal Hom Moet Regruk Voordat Hy Weggeruk Word.
R59.10
Get it on credit from R5.91 per month
Qty
-
+
Qty
-
+
Out of stock

Find in Store

Loading

Choose a Store

Loading
Not available for DELIVERY
Which store has stock of this item? Check store availability
Find in Store
View Product Details
Kom Ons Wees Eerlik: Greg Heffley Gaan Nooit Van Sy Wimpgewoontes Ontslae Raak Nie. Iemand Moet Dit Nog Net Aan Greg Se Pa Verduidelik. Jy Sien, Frank Heffley Dink Hy Kan Sy Seun So Ver Kry Om Sy Spiere Te Bult En Hy Laat Greg Deelneem Aan Georganiseerde Sport En Ander “Manlike” Aktiwiteite. Natuurlik Kan Greg Maklik Koes Vir Sy Pa Se Pogings Om Hom Te Verander. Maar As Greg Se Pa Dreig Om Hom Na ’N Militêre Akademie Te Stuur, Besef Greg Hy Sal Hom Moet Regruk Voordat Hy Weggeruk Word.

Features and Benefits:

  • Diary Of A Wimpy Kid Is ’N Internasionale Topverkoperreeks.
  • Die Derde Titel In Dié Suksesvolle Reeks Wat In Afrikaans Beskikbaar Is.
  • Geskik Vir 8–12-Jariges Wat Maklik Met Die Tienerkwessies Sal Identifiseer.
  • Humoristiese Spotprentstyl Sal Groot Aanklank Vind.

Specifications
SKU 1174223
Brand GENERIC
Assorted No
BRU Age 0
Write Your Own Review
You are reviewingDagboek Van N Wimpy Kid : Die Laaste Strooi
Your Rating